Alles is OK Jou d[G]ag was goor want jou g[D]irl het jou gedrop Jy't r[EM]ugby gespeel en jou sk[C]ouer gepop En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis Dan sing jy Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby die l[EM]ewe is te kort om su[C]ur te word Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby die l[EM]ewe is te kort...