Chord/Tab song: Snoekie

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Snoekie - ( F A# (strum) daars 'n special op whiskey by teasers van h...)

3 years ago953 Robbie Wessels
--
F A# (strum)
daars 'n special op whiskey by teasers van half 8 tot 10
C C C F (strum)
en ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
F A# (strum)
sy maak haar debiet op die dansvloer na jare se wag
en [C]hendr[C]ik ha[C]ar boyf[F]riend staan reg om te kyk wie lag

refrein 1:
en ons[F] drink wh[A#]iske[C]y, h[F]ier by[G] teas[A]ers en snoekie dans so mooi
en ons [A#]almal [F]se spe[A#]domet[C]ers is al in die rooi
wan[F]t jy'[A#]s pragtig,[C] snoekie[F], al [G]is j[A]ou broek nie aan
en net [A#]daar besef ons [C]snoekie is 'n [F]man

tweede vers:

nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk

want vir maande het hy elke naweek vir haar vas gedruk

vir maande was hendrik, ons groot vriend, se hart baie seer

want sy't altyd ges dis haar sleutels of haar geweer

refrein 2:
en ons[F] drink wh[A#]iske[C]y, hie[F]r by t[G]easer[A]s en snoekie dans weer mooi
en ons [A#]almal [F]se spedom[A#]eters is n[C]ie meer in die rooi
wan[F]t jy'[A#]s pragtig, s[C]noekie, m[F]aar ho[G]u ne[A]t aan jou broek
want [A#]hendrik [C]het al [F]klaar te veel gevloek

speel hierdie chords met die solo:

F A# C F (x2)

refrein 3:
nou dri[F]nk ons br[A#]andy, hi[C]er by [F]prezz[G]y's, [A]want hendrik het gevra
d[A#]at o[F]ns as[A#]seblief mo[C]et pad gee, want ons kan ons nie gedra
bra[F]ndy en [A#]cola, o[C]ns kyk[F] vir [G]lola [A]en sy dans net so rof
maar [A#]hendrik s[C]ʏ[F]33; sy's donners onbeskof

Chords List

Chord: Snoekie - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like