Chord/Tab song: Halley se komeet

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Halley se komeet - ( All credit for the tab should go to Marnus du Plessis. S...)

--
All credit for the tab should go to Marnus du Plessis.

SONG: Halley Se Komeet
ARTIST: Robbie Wessels
ALBUM: Halley Se Komeet

TABBED BY: Marnus du Plessis


Robbie Wessels - Halley se Komeet


---------------------------------

[Em]As ek [D]net meer [C]kan droom [Em]van die wind [D]in die takke
[Em]van die ou [D]wilgerboom op die [C]plaas
[Em]Ek sal [D]alles [C]verruil [Em]om weer Sondag [D]na kerk
[Em]Saam met Rennie te [D]huil vir [C]oulaas

Koor:
[Em]Ek wens ek s[C]ien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
Ek w[G]ens my [D]oupa kan weer Halley se komeet uitwys
[Em]Soos 'n k[C]indjie na 'n kinder bybel prentjie kyk
[G]Wil ek vi[D]r oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
As Heidie se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel

Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
Smelt vir ons kaas in die pan
Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer
En waar kom Tau Tau vandaan

As ek net weer kan glo
Soos 'n kind kan vertrou daar is engele daarbo wat ons bles
As ek net weer kan kyk hoe die vlei begin loop
En hoe jou mielies weer mooi lyk John West

Koor:

Is Rennie se apie dan dood
Of speel hy nogsteeds toneel
Is Nonna al terug as dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel

Koor:





---------------------------

This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za


---------------------------

Chords List

Chord: Halley se komeet - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like