Chord/Tab song: Beautiful in Beaufort-Wes

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Beautiful in Beaufort-Wes - ( Beautful in Beaufort - Wes (Ek ken nie die actual compos...)

4 years ago1787 Theuns Jordaan
--
Beautful in Beaufort - Wes

(Ek ken nie die actual composer van die song nie, maar ek skryf in elk geval die version wat Theuns Jordaan so mooi sing)

Ek hoop ek het hom reggekry!

Hierdie song is ideal vir twee lead-kitare (een elektries en een akoesties) en 'n goeie baskitaar.

Kitaar 1 (elektries)

|----2-0-2-|----------3---2-------2-0-2-|---------3---2-------2-3-3s5-|-----------------2-0-2-|----------3---2----------|
|----------|----------------------------|-----------------------------|-----------------------|-------------------------|
|-2--------|-------------------2--------|-----------------------------|--------------2--------|-------------------------|
|----------|----------------------------|-----------------------------|-----------------------|-------------------------|
|----------|----------------------------|-----------------------------|-----------------------|-------------------------|
|----------|----------------------------|-----------------------------|-----------------------|-------------------------|

Kitaar 2 (akoesties)

|----------|---0h2---3---2--------------|---0h2---3---2---------------|-----------------------|---0h2---3---2-----------|
|----------|--3-------3----3------------|--3-------3----3-------------|---0h2---3---2---------|--3-------3----3---------|
|----------|-2---------2----2-----------|-2---------2----2------------|--2-------2----3-------|-2---------2----2--------|
|--------0-|--------------------------0-|-----------------------------|-2---------2----2----0-|-----------------0-------|
|----------|----------------------------|---------------------------0-|-----------------------|-------------------------|
|----------|----------------------------|-----------------------------|-----------------------|-------------------------|

Kitaar 3 (bas)

Verse 1:

Jy was beautiful in Beaufort-Wes

en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou

en ek en jy het op grafte en op treine,

op Ford Fairlei - ei - ne se agterseats gevry...

en nou is jy en jou man "both computer analysts"

en laas winter, "you tried to cut above wrists"

en nou skryf jy vir my:

CHORUS:
[D]Jy kan nie meer slaap,

nie, nie meer lag,
nie, nie [A]meer iets vir jouself doen nie
en nooit [D]ooit weer, vir my soen nie!

Verse 2:

Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook

terwyl jy "menthol"-sigarette rook

en al daai "sweet, sweet" dinge vir my se,

terwyl jy sweet-sweet in my arms le...

en die presiese woorde't ek presies vergeet:

ek onthou net die rook en die sweet

en Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder 'n koel

"summer-cotton" dress.

CHORUS:
[D]Nie meer slaap,

nie, nie meer lag,
nie, nie [A]meer iets vir jouself doen nie
en nooit [D]ooit weer, vir my soen nie!

Verse 3:

En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot:

my een aand skielik vir my weggestoot

en in die "rear-view mirror" jou gesig gekyk

en gese: "Miskien moet ek gelukkiger lyk!?"

En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie:

ek't gevoel hoe my hart

losruk uit my lyf en soos 'n roeiboot al in die rivier afdryf!

CHORUS:
[D]Ek kon nie meer slaap,

nie, nie meer lag,
nie, nie [A]meer iets vir myself doen nie
en nooit [D]ooit weer, vir jou soen nie!

Verse 4:

Die laaste herinnering waaroor ek sing

is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry,

tot anderkant die ding-dong ghong van die "breakfast waiter" in die gang verby...

Dit was my "wake-up call", my lief!

Jy't gese: "Wees asseblief lief vir my..."

Maar ek't gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon.

CHORUS:
[D]En ek kon nie meer slaap,

nie, nie meer lag,
nie, nie [A]meer iets ooit reg doen nie
en nooit [D]ooit weer, vir jou soen nie!

[D]Ek kon nie meer slaap,

nie, nie meer lag,
nie, nie [A]meer iets vir mekaar doen nie
en nooit [D]ooit weer, vir jou soen nie!

Chords List

Chord: Beautiful in Beaufort-Wes - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like