Hợp âm - tab: Verloor Myself - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Verloor Myself - ( Intro: G, Em, C [G]Alles om my smelt in[D]een Wanneer ek...)

--
Intro: G, Em, C

[G]Alles om my smelt in[D]een
Wanneer ek weer[Em] sit en dink alleen[C]
[G]En alles wat my pla word [D]toegevou[Em]
En vrede begin ritmies[C] klop

En my hart soos 'n drom hou

En ek voel a[G]sof ek vir ewig
Kan wegra[D]ak in die oomblik
[Em]Wegraak in die oomblik, wegraak[C]

En Party[G]keer verloor ek net myself[D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself[C]
[G]Partykeer versmoor ek in die ren[D]
En alles raak weg[Em]
Alles raak weg[C]

[G]'n Paar minute verander in 'n lang, s[D]til aand
Wanneer ek hardloop en [Em]val deur die k[C]lanke
En ek sien[G] niks
En ek voe[D]l net
'n Duisend w[Em]oorde

'n Duisend w[G]oorde

En ek voel[G] asof ek vir ewig
Kan w[D]egraak in die oomblik
Wegr[Em]aak in die oomblik, wegraak[C]

En Party[G]keer verloor ek net myself[D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself[C]
[G]Partykeer versmoor ek in die ren[D]
En alles raak weg[Em]
Alles raak weg[C]

En p[G]artykeer raak ek net [D]weg
En p[Em]artykeer verdrink ek in jou trane[C]
En p[G]artykeer raak ek net weg[D]
En p[Em]artykeer verdrink en jou trane[C]
En ek raak weg[G]
En ek raak weg[D]
En ek raak weg[Em][C]

En Party[G]keer verloor ek net myself[D]

In niks nie
En party[Em]keer verloor ek net myself[C]
[G]Partykeer versmoor ek in die ren[D]
En alles raak weg[Em]
Alles raak weg[C]

[G]Partykeer verdrink in jou trane[D]
Verdrink ek in jou trane[Em][C]

www.glaskasband.co.za

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Verloor Myself - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích