Chord/Tab song: Rofstoeigreep

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Rofstoeigreep - ( Capo 1 [G]kan ons hierdie ding doen kyk hoe dit voel ge...)

--
Capo 1

[G]kan ons hierdie ding doen

kyk hoe dit voel
gee jou o[C]ogknip hier
[D]of gee jy nie werklik om nie

[G]
kan jy hierdie dier se hartsnare kielie

en kyk hoe dit voel
[C]verskriklik versigtig

ongeskik maar

[D]
hoe ookal

( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/rofstoeigreep_crd.html )
ek was opgesweep in 'n koue sweet
emosion[C]ele parapleeg
[D]romanties analfabeet
in 'n ro[C]fstoeigreep
dis s[D]kokkend hoe ons almal drom
om 'n o[C]ngelukstoneel
[D]romanties analfabeet
in 'n k[C]oue sweet

[G]
kan ons hierdie brein spoel

vir 'n rukkie
kyk h[C]oe dit dan voel
onder die kraan hou en wag
vir al my so[D]ndes om af te was
gee jou o[C]ogknip hier
of s[D]ien jy nie werklik kans nie


[C]ek is die o[D]ngeluk
waarvan ek [C]vroeer gepr[D]aat het
[C]ek is die on[D]geluk
waarvan ek j[C]ou al gew[D]aarsku het

maar wat ookal

Chords List

Chord: Rofstoeigreep - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like