Chord/Tab song: Deurmekaar

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Deurmekaar - ( #This file is the author's own work and represents thei...)

--

NOTE---------------------------------#

#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #


#------------------------------------------------------------------------------##


Artist: Karen Zoid
Song: Deurmekaar

TAbbed: Gideon Breytenbach
Vir enige voorstelle
nog Karen Zoid Tabs
enige iets
kontak my asb. 0726060473. [email protected]

- Met Hierdie Song weet ek nie wat die cords se name is nie (bv.E / A# ens)
- Ek gan vir die cords "name" gee en al is "079900" nie regtig `n "E" nie,
speel hom net soos hy daar staan asb.
- TIP: Met die "E" kan jy jou middel vinger op die 8ste thret sit en dan
tussen die "E" en "E7" hoef jy net jou pinkie op te tel.






Hiers die cords wat gebruik word in die song
EADGBe
E 079900
E7 079800
B 799800
A 577600


Intro:
[E] [E7] [E] [E7] [E]
[E]Ek het geloop[E7] sonder om te [E]groet
Ek wil jou bel[E7] ek wonder of ek [A]moet
Ek weet jy dink[B] ek?t jou verniel[A]
Ek het jou lief met[A] my hart en siel[E]

[E] [E7] [E] [E7] [E]
[E]Ek het geloop[E7] sonder om te [E]groet
En clean breaks i[E7]s tien teen een goe[A]d
En ek sit hier op die [B]lang pad
Soos soveel kere vantevo[A]or
En iewers langs die h[B]ighway het ek my beste pel verloor[E]

[E] [E7] [E] [E7]
Ek [E]ken jou lyf
Ek [B]ken jou taal
Ek [A]ken jou goed
Ek [B]ken jou kaal
Ons het [E]opgestaan
Ons het [B]weer geval
Die her[A]inneringe [B]maak my mal
Die [A]fight?s verby
Die [B]vuur?s geblus
Die [E]storm het be[A]daar
[A]Als is fine[B]
Ek voel so deurmekaar

[E] [E7] [E] [E7] [E]
[E]Ek het geloop[E7] sonder om te [E]groet
Maar jy?s nog altyd een[E7] wat net praat wanneer hy [A]moet
As ek kon sing [B]en minder s[A]
Sal jy ook beter weet[B] wat ek nodig het,[E] Don?

[E] [E7] [E] [E7]

Ek [E]ken jou lyf
Ek [B]ken jou taal
Ek [A]ken jou goed
Ek [B]ken jou kaal
Ons het [E]opgestaan
Ons het [B]weer geval
Die her[A]inneringe
Die her[A]inneringe
Die her[A]inneringe

Ek [E]ken jou lyf
Ek [B]ken jou taal
Ek [A]ken jou goed
Ek [B]ken jou kaal
Ons het [E]opgestaan
Ons het [B]weer geval
Die her[A]inneringe [B]maak my mal

`n [A]Minor Cord
Vir `n [B]minor hier
[E]Op my sad kitaar[A]
[A]Sonder woorde is ek[B]
Baie deurmekaar


AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX

Chords List

Chord: Deurmekaar - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like