Chord/Tab song: Alles is OK

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Alles is OK - ( Alles is OK Jou d[G]ag was goor want jou g[D]irl het jou ...)

--
Alles is OK
Jou d[G]ag was goor
want jou g[D]irl het jou gedrop
Jy't r[EM]ugby gespeel
en jou sk[C]ouer gepop

En al jou cd's is gesteel
al jou Valiant en Koos
Vir Kersfees
kry jy Patricia Lewis

Dan sing jy
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die l[EM]ewe is te kort om su[C]ur te word
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die l[EM]ewe is te kort om su[C]ur te word
Want al[G]les [D]is [EM]OK e[C]n al[G]les g[D]aan v[EM]erby[C]
die le[G]we is te k[D]ort om suur[EM] te wor[C]d
Die le[G]we is te k[D]ort om suur[EM] te wor[C]d

Jy't jou pa se kar afgeskryf
te veel bier in die lyf
Die pregnancy test is blou
en jy't gedink sy is safe

En jy't die kunstefees gemis
want jou ouma het verjaar
Toe jy terugkom
hoor jy almal was daar
En dit was die party van die jaar!!

Dan sing jy
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die le[EM]we is te kort om su[C]ur te word
Al[G]les is OK, al[D]les gaan verby
die le[EM]we is te kort om su[C]ur te word
Want a[G]lles [D]is [EM]OK [C]en al[G]les g[D]aan ve[EM]rby
die le[G]we is te k[D]ort om suur[EM] te wor[C]d
Die le[G]we is te k[D]ort om suur[EM] te wor[C]d

Gedoen deur: Anneke Basson
Dis my siening van die lied en ek is jammer as dit sleg klink vir jou.
Enige raad stuur asb. na [email protected]

Done by: Anneke Basson
This is my version of the song and I'm sorry if it doesn't satisfy you.
Send any advice to [email protected]

Chords List

Chord: Alles is OK - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like