Hợp âm - tab: Stille Waters - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Stille Waters - ( Jy't gesê ons l[G]iefde sal bly [D]staan[C][D] [G]al tuim...)

--
Jy't gesê ons l[G]iefde sal bly [D]staan[C][D]
[G]al tuimel al die berge [D]in die [C]ose[D]aan
[C]doen vir my 'n [D]gunsie [G]voor jy [C]gaan
[C]gooi vir my 'n [D]klippie, [C]klippie in die [D]ose[G]aan

[G]wie sal ooit die [D]liefde [C]kan ver[D]staan
[G]nader as 'n [D]hartklop [C]verder as die [D]maan
[C]daar is 'n tyd van [D]kom [G]en 'n tyd van [C]gaan
[C]dit het ek ge[D]lees, maar [C]hoe sal ek dit [D]ooit [G]verstaan

[G]en kyk hoe [D]sak [G]die sekel[D]maan
[G]in die [D]stille [G]ose[D]aan
[G]stille [C]waters, [G]diepe [D]grond
[C]onder draai die [D]duiwel, [C]onder draai die [D]duiwel [G]rond

[G]miskien is liefde [D]net 'n [C]fanta[D]sie
[G]dis nie alles [D]maanskyn [C]en rose [D]nie
[C]jy was vir 'n [D]rukkie [G]aan my [C]sy
[C]Was jy net 'n [D]bietjie, [C]net 'n bietjie [D]lief vir [G]my

[G]miskien is daar 'n [D]plek vir [C]ons twee [D]saam
[G]anderkant die [D]berge [C]van die [D]maan
[C]as die maan weer [D]opkom [G]sal ek ont[C]hou
[C]ek was vir 'n [D]rukkie [C]ook 'n bietjie [D]lief vir [G]jou

[C]ek was vir 'n [D]rukkie [C]ook 'n bietjie [D]lief vir [G]jou

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Stille Waters - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích