Hợp âm - tab: Leja - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Leja - ( Leja - Die Heuwels Fantasties Tabbed by: Duplessis van A...)

--
Leja - Die Heuwels Fantasties

Tabbed by: Duplessis van Aswegen

Capo: 2
Tuning: Standard (ebgdae)
Chords Used:

[G5] [C5add9] [D] [Em]

e|---2---|---2---|---2---|---0---|
b|---2---|---2---|---3---|---0---|
g|---0---|---0---|---2---|---0---|
d|---0---|-------|---0---|---2---|
a|-------|---2---|-------|---2---|
e|---3---|-------|-------|---0---|


[C5add9] Lej[G5]a, ek we[D]et nie meer of ek jou hier

[C5add9]Uit geha[G5]ng kan s[D]ien nie.

[C5add9]Sal ek o[G5]oit genoeg g[D]eld kan verdien, die[C5add9] nag

[G5]is k[D]oud. En die winter[C5add9][D]

En die win[C5add9]ter[D]


[C5add9]Toe [G5]ek j[D]ou gesien het vir die eerste

[C5add9]Keer. Lej[G5]a, ek k[D]an nie meer

[C5add9]Onthou hoe [G5]dit gevo[D]el het nie

Die [C5add9]paaie [G5]bly n[D]at
In die winter


[C5add9]In jou ma se o
Ons was tieners ons kon [Em]glo in die dinge daarbo

[C5add9]In jou ma se o
Wou ek sien en wou ek g[Em]lo-

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome

[C5add9] Op die g[G5]ras, op die gr[D]as

[C5add9] Lej[G5]a, sit dit v[D]as soos dit was soos dit

[C5add9]was, dan sal ons k[G5]an Lej[D]a


[C5add9]Maar jy?s nou n[G5]et die p[D]en op ?n servet wat ek

[C5add9]Al weer, al w[G5]eer

[D]Iewers moes vergeet het


C5add9 D (x2)


[C5add9]die onoo[D]rspronklikheid

[C5add9]nes afge[D]leide selfverwyt

[C5add9]het ek m[D]yself hier uit

[C5add9]uit hier[D]die storie uitgeskryf


[C5add9]In jou ma se o
Ons was tieners ons kon [Em]glo in die dinge daarbo

[C5add9]In jou ma se o
Wou ek sien en wou ek g[Em]lo-

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome

[C5add9] Op die g[G5]ras, op die gr[D]as

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie
(dan sal ons kan Leja)

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)

[C5add9] Op die g[G5]ras, op die gr[D]as
(dan sal ons kan Leja)

C5add9 G5 D (x4)

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Leja - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích