Hợp âm - tab: Klein Tambotieboom - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Klein Tambotieboom - ( This is basically the chords. The capo can be placed anyw...)

--
This is basically the chords. The capo can be placed anywhere on neck to match
voice pitch. The song sounds good with or without capo.

INTRO:
[G] [G]
As die [G]donker my kom [C]haal
En die [D]here my nie soek [Em]nie
As die [G]osoonlaag verg[C]aan
En in 'n [D]kandelaar van s[D]terre val
Be[G]grawe my [C]hart op [D]Klein Tambotie[Em]boom
En st[G]rooi my a[C]s oor die [D]Bosveld-hori[G]son

[Em]Jy het nie 'n graad nie[G]
En jy het [Em]nie 'n kredietkaart nodig ni[G]e
Om in die [C]agterplaas soos 'n kind te baljaar
En die [G]verte in van 'n [D]krans af te staar
[C]Die gelukkigste wat [G]ek ooit was[D]
Op die [C]naat van my rug in die [G]natuurreserv[D]aat
Die [C]wind sing my naam
En deur die [G]bottels wat [D]knak hoor [C]ek 'n skater[D]lag

KOOR:
As die [G]donker my kom [C]haal
En die [D]here my nie soek [Em]nie
As die [G]osoonlaag verg[C]aan
En in 'n [D]kandelaar van s[D]terre val
Be[G]grawe my [C]hart op [D]Klein Tambotie[Em]boom
En st[G]rooi my a[C]s oor die [D]Bosveld-hori[G]son
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/klein_tambotieboom_crd_ver_3.html )
[Em]Gesoleer in donderweer
[G]Ver van die wolkekrabbers
Net die atmosfeer [Em]wat aan ons kleef
En 'n [G]wolkbreuk wat my boekdeel spreek
Jy weet ek [C]het nie
Jy weet ek het nie
Ek het [G]nie 'n agen[D]da nie
[C]Die gelukkigste wat [G]ek ooit was[D]
Op die [C]naat van my rug in die [G]natuurreserv[D]aat
Die [C]wind sing my naam
En deur die [G]bottels wat [D]knak hoor [C]ek 'n skater[D]lag


GUITAR SOLO:


e:-------------------------------------------------------------------|
B:-------------------------------------------------------------------|
G:-----------------------4-------4~~-----------5-4-------------------|
D:-------------4-----5-7---7-5-7-----7-5---5-7-----7-5-7-7h9p7-7h9p7-|
A:-----2-5-5-5---5~~---------------------7---------------------------|
E:-3-5---------------------------------------------------------------|
e:---------------------------------------------------------|
B:---------------------------------------------------------|
G:-------------------------------------------------5-4-----|
D:-------------4-------2-5-5-2-5-------5h7p5---5-7-----7-5-|
A:-----2-5-5-5---5~~-5-----------5-3-2-------7-------------|
E:-3-5-----------------------------------------------------|
e:-----------------|
B:-----------------|
G:-----------------|

D:-7-7h9p7-7h9-5~~-|


A:-----------------|
E:-----------------|


KOOR:
As die [G]donker my kom [C]haal
En die [D]here my nie soek [Em]nie
As die [G]osoonlaag verg[C]aan
En in 'n [D]kandelaar van s[D]terre val
Be[G]grawe my [C]hart op [D]Klein Tambotie[Em]boom
En st[G]rooi my a[C]s oor die [D]Bosveld-hori[G]son

ENJOY AND SHARE! )

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Klein Tambotieboom - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích