Chord/Tab song: Kinders van die wind

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Kinders van die wind - ( Official web site of this artist: http://www.koosduplessi...)

--
Official web site of this artist: http://www.koosduplessis.co.za/

[G]Ek ken 'n ou, ou [Em]liedjie
[C]Van lewens[Em]wel en [D]wee.
[G]Van lank vergane [Em]skepe [C]in
[D]die kelders van die [G]see.

(as above)
Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal.
Soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal.
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_du_plessis/kinders_van_die_wind_crd.html )
(chorus)
[C]Van swerwers, sonder [D7]rigting.
[D]Van soekers wat nooit [G]vind.
[G]En eindelik was [Em]almal [C]maar
[D]net kinders van die [G]wind.

Gesigte, drome, name.
Is deur die wind verwaai.
En waarheen al die woorde is
Sou net 'n kind kon raai.

(chorus)
Swerwers, sonder rigting.
Soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind.

( First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song
has been translated into dozens of languages. )

Chords List

Chord: Kinders van die wind - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like