Hợp âm - tab: Katriena - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Katriena - ( SONG: katriena ARTIST: karen zoid ALBUM: poles apart TYP...)

--
SONG: katriena
ARTIST: karen zoid
ALBUM: poles apart

TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: freakazoid
EMAIL: [email protected]

chords used

[1] [E] [2] [3] [Am]


e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-|
a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-|
d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-|
g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-|
b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-|
e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-|


katriena

INTRO:



e:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
a:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-|
g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--|
b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------|
e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|


sy s[1]tap deur die bos deur die [E]enkel voetpad
sy [2]stap deur die bos deur die [3]eensame dag
die [1]stilte wat roep soos die [E]mens se verlange
die [2]mens se verlange al[3]leen met slentergang
sy [1]voel hoe die wind deur die [E]blare ritsel
sy [2]hoor nou 'n voel met 'n [3]vrolike fluit
sy [1]dink aan die mens en die [E]ewige lewe
die [2]ewige lewe [3]vreugvolle fees

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
is [E]lief vir haar lewe en [Am]lief vir haar wyn

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
is [E]lief vir haar lewe en [Am]lief vir haar wyn

sy [1]deel haar pad met die [E]heroin monster
sy [2]voel hoe sy asem in haar [3]ore fluister
sy [1]sien, sy versteen as die [E]lewe wyk
as die [2]lewe wyk na die [3]ewigheid

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
wee[E]s lief vir haar lewe e[Am]n lief vir haar wyn

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
wee[E]s lief vir haar lewe e[Am]n lief vir haar wyn

sy [1]voel hoe 'n rilling in haar [E]rug afwriemel
sy [2]sien hoe die engel van die [3]dood vir haar staar
die [1]stilte word warm die [E]lewe word donker
die [2]wereld word donker as sy [3]dood neer slaan

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
was[E] lief vir haar lewe en[Am] lief vir haar wyn

ka[Am]triena katriena [E]katriena katryn
was[E] lief vir haar lewe en[Am] lief vir haar wyn

[Am]katriena heroina
[E]katriena amfetamina
[Am]katriena kokaina
[E]katriena

liefde het 'n lettergreep

[Am]katriena katriena katriena katryn
[E]was lief vir haar lewe en so bietjie vir my
[Am]katrien katriena katryn
[E]was te opgevang in haar sadness en pyn



e:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
a:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-|
g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--|
b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------|
e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|


luister net na die song vir die strumming. bg is my 2de tab entry, so as ek chords
getab het laat weet my asseblief. ek was nie seker wat die name van seker van die chords was
so ek verwys maar na hulle as 1, 2, en 3.enige bydraes en of ander karen zoid tabs is
my email adress is [email protected]

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Katriena - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích