Hợp âm - tab: Jan - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Jan - ( #------------------------------------------------------...)

--
#------------------------------------------------------------------------------##


Vir enige voorstelle
nog Karen Zoid Tabs
enige iets

[-]


Hiers die cords wat gebruik word in die song
EADGBe



[C]Ek het in jou vas geloop,[G] [Am] na vyf [F]jaar.
[C]Almal het gekuier [G] [Am] in die ou [F]bar.

En toe's dit [C]jy, met jou [G]wyn,
en jou c[Am]ool- job, in K[F]aapstad.
Dis [C]jy wat so [G]paint,
en jy [Am]skilder mooi s[F]kaduwees.

En [C]jy vra vir m[G]y,
"kan ek vir [Am]jou iets kry om te d[F]rink."
En [C]jy kyk vir m[G]y,
en ek v[Am]oel asof jy w[F]eet wat ek dink.


Ek's [C]bly dat [G]jy met [Am]my kom [F]praat het.
Gaan [C]uit en [G]maak jou ver[Am]skil[F]
Jy [C]weet dat [G]ek [Am]uitge[F]laat is,
en dis die [C]rede hoekom [G]ek saam met jou kan c[Am]hill.[F]


[Am]Ons almal vat maar [F]wat ons kry.
[C]Daar's `n plek vir [G]jou en my,
[Am]in die hoek tussen g[F]ister en vandag.
[C]Maak jou los, [G]hou nou vas aan my


Al die spore van my woorde, van my woorde.

Word verlore.


En ons skoene keer die skerpioene.

Ek stuur vir jou `n duisend soene.

Onheil steeds in my vermoede,

geraamtes hang in die verlede


Ek kan onthou (x7)

onthou van jou.


Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan.

Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef,

want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan.





AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Jan - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích