Hợp âm - tab: Drome en Ligte - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Drome en Ligte - ( die kli[B]maat hier in die Kaap is goed genoeg om in d...)

--
die kli[B]maat

hier in die Kaap

is goed genoeg

om in die aand
ka[G#m]al te wees op straat
die ou[E]ers en die polisie
en al[B]mal anders uit

ons verlede uit

wat ons aanjaag
su[G#m]kkel om ons in te haal
on[E]s is wakker
almal anders sl[F#]aap


haal hard asem hier in my nek
kl[G#m]am skaamhare
hotelbed[E]

ons is wakker
almal anders sl[F#]aap
almal anders[B]

[B]
drome en lig

drome en lig

drome en ligte
dr[G#m]ome en lig
drome en l[E]ig
drome en ligte[B]


'n[B] netjiese geraas

ons geraamtes

kry hul welverdiende
weg[G#m]komkans
om b[E]uite hul kassies vas te da[B]ns

nie wat mens senie

is dit

dis hoe dit voel
as vl[G#m]ymskerp woorde

geweerskote
perm[E]anente skade bed[F#]oel


ek ek nou terug dink
aan al die sn[G#m]ert

wat hulle my op hoerskool
wou le[E]er

besef ek nou
ek we[F#]et selfs minder

as wat ek kan onthou


[B]
drome en lig

drome en lig

drome en ligte
dr[G#m]ome en lig
drome en l[E]ig
drome en ligte[B]

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Drome en Ligte - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích