Hợp âm - tab: De la Rey - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: De la Rey - ( Intro : Repeat Through......)

4 years ago3711 Bok van Blerk
--
Intro : Repeat Through Song


e:--------3-------|--------3-------|--------3-------|--------3-------|
B:------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----|
G:----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---|
D:----------------|----------------|----------------|----------------|
A:----------------|-2--------------|----------------|-2--------------|
E:-3--------------|----------------|-3--------------|----------------|



Verse 1

Op 'n b[G]erg in die nag
le ons in die donker en wag
in die m[Em]odder en bloed le ek ko[C]ud,
stre[D]epsak en r[G]een kleef teen my

[G]en my huis en my plaas tot kole verbrand

sodat hulle ons kan vang,
maar daai vla[Em]mme en vuur
brand nou di[C]ep, di[D]ep binne m[G]y.

Chorus
[G]De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?

De La Rey, De La Rey
Gener[D]aal, generaal soos e[C]en man, sal o[D]ns om jou v[G]al.

Generaal De La Rey.

Verse 2

Hoor die Kakies wat lag,

'n handjie van ons teen 'n hele groot mag

en die kranse le hier teen ons rug,

hulle dink dis verby.


Maar die hart van 'n Boer le dieper en wyer,

hulle gaan dit nog sien.

Op 'n perd kom hy aan,

die Leeu van die Wes Transvaal.

Chorus

[G]De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Gener[D]aal, generaal soos e[C]en man, sal o[D]ns om jou v[G]al.
Generaal De La Rey

Bridge
Want my v[C]rou en my kind le in 'n kamp en verga[G]an,
en die K[Em]akies se murg loop oor 'n na[C]sie wat we[D]er op sal s[G]taan.

[G]De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Gener[D]aal, generaal soos e[C]en man, sal o[D]ns om jou v[G]al.
Generaal De La Rey

Danh sách hợp âm

Hợp âm: De la Rey - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích