Hợp âm - tab: Pille vir Kersfees - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Pille vir Kersfees - ( Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een...)

--
Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk
afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.

Pre Verse: D F#min

Dis [Bmin]snaaks hoe hierdie gebou
Sy arms om my en [A]jou kan toevou
[G]Terwyl die [D]elektriese wolk [Bmin]kombers

Kom sweef oor die platberg en
[A]Ons veilig vasho[G]u
Om die brandstigting te [D]aanskou

Ek soek [G]pille vir Kersfe[D]es
Vir my g[A]ekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die[G] see
[D]Nie kan [A]genees
Maar wie soek [Bmin]pille vir Kersfees?[A]
Hang af by [D]wie se huis ek [G]gaan wees
'n [Bmin]Prys promosie feno[A]meen
So [G]baie om voor dankbaar te wees

Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende

Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

As jou [A]tuiste is
[Bmin]Waar jou hart is
[G]Wat wil dan hier uitbreek

Uit my borskas uit
[Emin]Geneties gelaai om te [F#min]ontsnap
Die plasma wat[G] spoeg

'n Wemelende massa

Te veel skade aangedoen


Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Pille vir Kersfees - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích