Hợp âm - tab: Liefde uit die Oude Doos - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Liefde uit die Oude Doos - ( Artist : Koos Kombuis Song ; Liefde uit die oude doos St...)

--
Artist : Koos Kombuis
Song ; Liefde uit die oude doos

Standard Tuning EADGBE
Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2

Verse 1

[Dm]Ek wil lewe in jou skad[Am]uwee
[Dm]Ek wil jou blik oor alles[Am] voel
[C]Elke oggend as die s[G]on opkom
Oor my bed en kas en s[E]toel.

Verse 2

[Dm]ek wil weet net hoe en w[Am]at jy is
[Dm]ek wil jou fynmaal op die w[Am]al
[C]ek wil jou rook soos goeie[G] kruie
uit die diepste diepste[E] dal

Chorus
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_kombuis/liefde_uit_die_oude_doos_crd_ver_2.html )
[G]ek wil jou dophou as jy lui[Bm]ster
na die woorde van mat[Em]rose
ek wil saamgaan op jou stroo[C]ptog ek wil deel in jou si[G]gose
kuns is edel, kuns is b[D]oos kuns is nogtans skad[Em]eloos
kind van sonde kind van tro[C]os kind van liefde uit die oude doos
[G]liefde uit die ou[D]de do[C]os
[G]liefde uit die ou[D]de, o[Bm]ude d[C]oos
[G]liefde uit die ou[D]de doo[C]s
[G]Liefde uit die ou[D]de do[Em]os

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Liefde uit die Oude Doos - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích