Hợp âm - tab: Jonk Tot More - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Jonk Tot More - ( [D] [C] [G] [D] ek sal seker maar moet ophou lieg vir...)

--
[D] [C] [G]

[D]
ek sal seker maar

moet ophou lieg vir jou
dit raak moeili[C]k
om my opm[G]aak
sto[Em]ries te onthou


[D]jy weet ek droom net

jy weet ek droom net oor jou
ek [C]is aan jo[G]u kant
hi[Bm]erdie belofte
jo[G]nk tot mre

jonk tot mre

h[Bm]ierdie belofte
[A]jonk tot mre
[D]


[D]bloei jy[A] nie meer [Bm]nie
ho[G]e moet ek dan w[D]eet
jy i[A]s seer
almal p[D]raat praat p[A]raat
die heel[Bm]tyd te veel
almal o[G]pgesaal
te be[D]sig om hul
ba[A]gasie met mekaar te deel[D]


ek[D] sal seker maar

beter na myself moet kyk
jy het al la[C]nk genoeg be[G]kommer oor my
be[Em]kommer oor my

om[D] met jouself

te kan oorlewe

sal jy jouself moet kan vergewe
ek [C]is aan jo[G]u kant
hi[Bm]erdie belofte
jo[G]nk tot mre

jonk tot mre

h[Bm]ierdie belofte
[A]jonk tot mre

[D]bloei jy[A] nie meer [Bm]nie
ho[G]e moet ek dan w[D]eet
jy i[A]s seer
almal p[D]raat praat p[A]raat
die heel[Bm]tyd te veel
almal o[G]pgesaal
te be[D]sig om hul
ba[A]gasie met mekaar te deel[D]

(Res van die liedjie dan net D A Bm G tot einde)

[D] [A] [Bm] [G]
als is alles

ons is net wat ons is

al is alles

heeltemal iets anders

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Jonk Tot More - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích