Hợp âm - tab: Ek's Nog Hier - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Ek's Nog Hier - ( [D]Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit wi[G]nter h...)

4 years ago940 Nicholis Louw
--
[D]Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit wi[G]nter h[A]ier by jo[D]u
[D]En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge w[G]at vir al[A]tyd ho[D]u
[G]Hoe dit gebeur het maak nie sa[D]ak nie, dis ve[G]rby en als is r[A]eg
En tussen o[G]ns is als verg[D]ewe, want die so[G]ndaar is nou w[A]eg
Chorus:
En my ha[D]rt behoort vir altyd nou aan jou
Sou jy ver[A]staan as ek jou s[G] of dit verd[A]uidelik
Sou jy kon ke[D]er wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon we[A]gvat

Babe jy h[D]uil want jy verstaan nie, jy dink al[G]les [A]is ve[D]rby
[D]Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Je[G]sus so[A]rg vir m[D]y
Hoe dit geb[G]eur het maak nie sa[D]ak nie, ek's jou e[G]ngel ek kyk na j[A]ou
Hier waar [G]ek is is geen t[D]rane nie, net die trane w[G]at ek huil oor j[A]ou
Chorus:
Sien my ha[D]rt behoort nog altyd net aan jou
Sou jy vers[A]taan as ek jou s[G] of dit verdu[A]idelik
Sou jy kon k[D]eer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon weg[A]vat
Pre-Chorus:
Jy verst[D]aan nie hoe dit v[A]oel nie,
Om hier vo[G]or jou [A]te kan [D]staan
Maar e[D]k mag nie met jou [A]praat nie
Want ek pra[G]at nou 'n ander taal........P[A]robeer verstaan

Chorus:
Want my[D] hart behoort vir altyd nou aan jou
Sou jy ver[A]staan as ek jou s[G] of dit verd[A]uidelik
Sou jy kon k[D]eer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die tr[A]ane op jou w[G]ang dalk net kon we[A]gvat

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Ek's Nog Hier - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích