Hợp âm - tab: Buitenste Ruim - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Buitenste Ruim - ( Song:Buitenste ruim Artist: Die Heuwels Fantasties Tabbed...)

--
Song:Buitenste ruim
Artist: Die Heuwels Fantasties
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B E

Eenvoudige chords maar luister na die liedjie vir die strumming.
Kommentaar en voorstelle sal waardeer word, maar ek is nogal seker
hierdie chords is reg! Dis 'n great song, enjoy! (MATIES)

Intro:
[C] [C] [F] [G]
[C]almal het [F]demone wat [C]in hul i[G]s

[C]ek probeer al [F]lankal om die [G]verlede af te [G]skud

en uit te w[C]is

ek wonder [F]soms w[C]aar jy ook i[G]s
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/buitenste_ruim_crd.html )
met een [C]voet in die dryfsa[F]nd

en die ander wat [G]probeer [G]om balans te vind

[C]is dit uit die ruimte

[C]waar ons vandaan kom

[F]ons ouers

[G]hoe ons met pyn klaarkom

[C]wat ons met mekaar deel

[C]en waar ons speel

[F]die laaste bedryf waarin [G]ek die hoofrol speel

[C]ek gee my beste

[C]net partykeer

[F]oudstes en enigstes

[G]net wat die tyd sal leer

[C]is dit in die reise

[C]en die plekke

[F]geen bestemming

[G]dis mos ekke



-------------------------------------------------

Deur: OnsWeetMos

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Buitenste Ruim - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích