Chord/Tab song: Lalie

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Lalie - ( LALIE - KOOS KOMBUIS -------------------- [Em]Lalie, ...)

--
LALIE - KOOS KOMBUIS


--------------------


[Em]Lalie, jyt vir my gese, so [D]lank soos die lepel in die [Em]papbord le,
So[D]lank soos Ouma nog [Em]kleinkinders wil he, sal [D]jy my by jou laat [Em]le
[Em]Maar Lalie, nous dit donker maan, en [D]daars goed wat [Em]ek nie kan verstaan,
Wat [D]nou gebeur het, [Em]was mos nooit ons plan, [D]Lalie, jy [Em]weet jy erf my van

[Em]Lalie, amper is nie stamper, [D]en wie dra [Em]nou jou yellow jumper,
[D]Daars n nuwe [Em]sticker op jou bumper, [D]daars n ander [Em]ou wat jou nou pamper, pamper
[Em]Lange nagtes jy al fort, l[D]ange [Em]dae wat weke word
[D]Ons pap begin al [Em]koud word innie bord, [D]Lalie, [Em]life is gans te short

[Em]Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek [D]sweer jy [Em]hoor die dorpseuns roep
[D]Lalie, [Em]Lalie kom tog terug, [D]true love [Em]druk deur soos n poep, poep, poep

La la la la la

[Em]Jou boyfriend dra jou rose aan, maar [D]roos blare sal [Em]gou vergaan
En [D]stadsgedruis mos [Em]straks verslaan, so [D]seker soos ie lepel innie [Em]papbord staan
[Em]Lalie, kom terug na die veld toe, [D]stuur hom [Em]terug na die land van geld toe,
[D]Ek was van [Em]hoeka af jou held, toe, [D]Lalie, [Em]stuur hom na sy hel toe

[Em]Lalie, jyt vir my gese, so [D]lank soos die lepel in die [Em]papbord le,
So [D]lank soos Ouma nog [Em]kleinkinders wil he, sal [D]jy my by jou laat [Em]le

Chords List

Chord: Lalie - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like