Chord/Tab song: Hillside Lullaby

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Hillside Lullaby - ( Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel While playing this son...)

--
Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel

While playing this song play around with D Dsus4 Dsus2.

Intro:

[D]

e|-----2---2---2---------|
B|-----------------3-----|
G|---2---2---2---2---2---|
D|-0---------------------|
A|-----------------------|
E|-----------------------|


Ek [D]bly hier in die dorp waar die treine fluit,
& die shanters nag na nag die treine op die s[A]pore skuif,
& ek is [G]heel allright.[E]

O[D]nthou die dag toe jy by my sou bly.
hoe [A]het ons storie toe verder verloop?

Treine wat shunt, treine wat bly.
Treine wat altyd hier in kringe [D]ry.

[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag.[D][A][D][A][D]

[D]Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag,
onder by die kant van die [A]railwaybrug,
maar als was heel a[G]llright.[E]

[D]Dit is net dat ek so na jou verlang,
[A]& in die meantime maak alles my bang,

al my woorde l leeg in my hand,
want my hart slaap by jou waar die treine [D]sjant.

[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag.[D][A][D][A]

END

Tabbed by SjoukeB
I hope this is useful!
If you have any questions, suggestions, requests or comments;
Mail me at: [email protected]

Chords List

Chord: Hillside Lullaby - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like