Chord/Tab song: Hemel Op Die Platteland

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Hemel Op Die Platteland - ( Groep: Fokofpolisiekar Getab deur:Justin Hemel op die pl...)

--
Groep: Fokofpolisiekar
Getab deur:Justin

Hemel op die platteland (Acoustic) - Fokofpolisiekar



e|------0-----|------0---|------0---|
b|---------1-1|---------1|---------1|
g|-----2--2-2-|-----2--2-|-----2--2-|
d|--0---------|--0-------|--0-------|
a|---0--------|---0------|---0------|
e|0-----------|0---------|0---------|


[C] [G] [Am]

[C]Kan jy my skroewe vir my [F]vasdraai?[G]
[C]Kan jy my albasters [F]vir my [G]vind?
[C]Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan [F]jy? Kan jy apa[G]tie spel?

[C]Kan iemand dalk daai girl bel?[F][G]
[C]En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie!
Kan [F]jy? Kan jy apa[G]tie spel?



e|----0--|----0--|(Just pic this along with the words)
b|---1-1-|---1-1-|
g|--0---0|--0---0|
d|-------|-------|
a|-------|-------|
e|0------|0------|


Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

[C]Reguleer my, roetineer my
[F]Plaas my in 'n boks en [Am]merk die [G]veilig
[C]Stuur my dan waarheen al die dose gaan
[F]Stuur my hemel toe ek [Am]dink dis in die [G]platte[Am]land

[C]Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan [F]jy? Kan jy apa[G]tie spel?

c G Am

c G Am
Dis hemel op die platteland

c G Am
Dis hemel op die platteland

c G Am
Dis hemel op die platteland

Hope you njoy it!
And by the way im only 14 years old.

Chords List

Chord: Hemel Op Die Platteland - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like