Chord/Tab song: Asseblief my lief

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Asseblief my lief - ( For Afrikaans People South African Artist ------------...)

--
For Afrikaans People
South African Artist



----------------------------------

Robbie Wessels - Asseblief My Lief


----------------------------------


H[F]annes het gedink hy gaan sy luck probeer
gew[Bb]oonlik hang die sleutel by die agterdeur
hy w[C]eet dat hy na nege nie sy girl mag steur
want haar [Bb]pa slaap sag en hy l[C]aai altyd die
haelgew[F]eer

Dit was tw[F]ee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
hy't gew[Bb]eet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
as sy die st[C]orie moet hoor by haar beste pel
is dit ver[Bb]by met H[C]annes Nel[F]

Koor:

Assebl[F]ief my lief
Sy's nie n[Bb]aastenby so m[C]ooi soos [F]jy nie
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/r/robbie_wessels/asseblief_my_lief_crd.html )
Asseblief my lief
Ek het r[Bb]egtig nie be[C]doel om haar te v[F]ry nie
Ek w[Bb]eet jy sal my nooit weer vert[F]rou nie
Ek was vir n[Bb]iemand nog so lief soos vir j[F]ou nie
Assebl[C]ief my lief[F]

Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop

Spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
word hy deur 'n vragmotor raakgery

Koor:

Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater

Koor:(x2)

Woorde en Musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com

Chords List

Chord: Asseblief my lief - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like