Hợp âm - tab: Sprokie vir ’n stadskind - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Sprokie vir ’n stadskind - ( Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis ------------...)

4 years ago1719 Koos Du Plessis
--
Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis


------------------------------------------

(original key is Bb)

[D]As die reen van stof en roet ver[G]by is [D]en die [A]rook [A7]ver[D]dwyn
[D]Sal daar in die sterrelose [G]hemel `n [D]neon [A]boog [A7]vers[D]kyn

[G]En kyk maar goed want [D]as jy hom vind
ver[A]tel ek vir jou `n [D]sprokie my kind
van `n [G]skatkis met ou [D]ketting gebind
[E]aan die neon [A]boog [A7]se [A]punt
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_du_plessis/sprokie_vir_n_stadskind_crd.html )
[D]Volg hom elke nag oor swart ri[G]viere, oor [D]kranse [A]van [A7]bet[D]on
[D]As jy aanhou stap tien duisend u[G]re sal [D]jy dalk [A]daar[A7] ko[D]m

[G]Maar hier moet jy jou n[D]immer laat bind
wan[A]t so lui die ou, ou[D] sprokie my kind
as jy g[G]eluk en vrede w[D]il vind
[E]soek die neon [A]boog [A7]se [A]punt

[D]Volg hom elke nag oor swart rivi[G]ere, k[D]yk nie [A]een m[A7]aal [D]om
[D]Dalk vind jy die land van blou s[G]affiere en [D]dalk `n [A]brokk[A7]ie [D]son

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Sprokie vir ’n stadskind - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích