Hợp âm - tab: Koolstof Drome - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Koolstof Drome - ( in die begin was daar maar min daai niks het ontplof en a...)

--
in die begin was daar maar min
daai niks het ontplof
en a[F#m]ls het gevorm
ek weet nie ho[A]e of hoekom nie
nooit gedink ons gaan dit maak nie[F#m]

ons is ste[A]rre en atome
ons is alles wat mal is
die b[F#m]erge en laser kanonne
die aa[A]svols en lugballone[F#m]

on[A]s is koolstof d[D]rome
in 'n wr[F#m]ede w?reld afg[D]esonder
[A]ons is partikel s[D]poke
beso[F#m]nders uitgeso[D]nder

e[A]k stuur 'n roo[F#m]ksein
in die kr[A]oeg se lug[D]ruim
in li[A]gjare in ver[F#m]dwyn
bunsenbrander
brandewyn
[A]in ligjare in ver[F#m]dwyn
dit wat die tyd laat buig

[A]alles wat m[F#m]al is
ka[A]n jy so vr van my[F#m] af voel
As[A] ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek ie[D]ts uit my foute uit leer
sou[F#m] ek miskien 'n honderd rand of so al g[D]ehad het.

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Koolstof Drome - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích