Hợp âm - tab: Mascara - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Mascara - ( Vir enige voorstelle enige iets - yES, YES nog `n kar...)

4 years ago903Media (2005) Karen Zoid
--

#------------------------------------------------------------------------------##


Vir enige voorstelle
enige iets

- yES, YES nog `n karen zoid tune, `n personal favourite of mine, Mascara
- Enige voorstele of enige iets let me know
- By die song kyk net by die interlude, en speel maar meetsal `n E daar, nie te moeilik

Hiers die cords wat gebruik word in die song
EADGBe
E 079900
B 799800
A 355400

1) Intro



E ------------------------------------------------------|
B ------------------------------------------------------|
G ------------------------------------------------------|
D --9------6------9----6----9----6---9---6--------------|
A -------------------------------------------4----------|
E ------------------------------------------------------|


____
My stem in die woestyn |
Jou hande in jou sy |
|
X3 \_ REPEAT INTRO x6
Jy kyk my in die oë terwyl /
Jy als vir lensiesop verruil |
|
Jy kyk my in die oë |
Jy kyk my in die oë ____|

Ons [E]almal weef ons planne
in `n [B]pragtige tapyt
[A]Iewers op die rante
[B]rafel alles uit

Met [E]slotte en met grendels
[B]neem jy jou besluit
Pla[A]nete wat net wentel
[A]onder die beleid

(Chorus)
[B]Konings en l[A]adidas
[B]Aasvoëls en[A] hadidas

[E]Woorde uit die mond
[B]Kan `n hart verwond
[A]Wat jy uit jou duim suig
[B]Met jou gladde tong

Jou [E]mond sal jy verby praat
Want daar is [B]iets wat jy so mis
Ek sal [A]op my tande byt
[A]Soos jy my vat in die gesig

(Chorus)
[B]Konings en l[A]adidas
[B]Aasvoëls en[A] hadidas

Mas[E]caaa[B]aaaa[A]ra
[A]Sy soen my weer 'h[B]ello'
[B]Sy sê: ' ek s[B]al my baadjie leen v[A]ir jou'
Haar [B]hart is op die m[A]ou
B e
Ek sal dit mooi toehou

(Instrumental)

(Interlude)


D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-da
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup

dup-dub-dup-ta-da
_____
My stem in die woestyn |
Jou hande in jou sy \__ INTRO
(Instrumental) _____|[/]

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Mascara - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích